smeltdraad
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| smeltdraad | smeltdrade |
- smelt•draad
- (elektronika) 'n Dun metaaldraad wat maklik smelt wanneer te veel stroom deur 'n stroombaan vloei as gevolg van 'n kortsluiting en wat so skade aan die toestel voorkom
- ’n Smeltdraad is ’n dun geleier met ’n lae smeltpunt. Wanneer die drade oorverhit, smelt dit en word die stroom onderbreek. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|