Gaan na inhoud

snik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek snik  
Verlede Tyd  ek  het gesnik    
Teenwoordige deelwoord snikkend     
om in kort rukkies te huil
Hoekom het jy gister gesnik in die bos?
Was 'n skroef van jou liefde, my hartlampie, los? [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sob(en)
Nederlands: snikken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  snik    snikke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  snikkie     snikkies  
'n huilende rukkie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sob(en)
Nederlands: snik(nl) m