Gaan na inhoud

snit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  snit    snitte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  snitjie     snitjie  
  1. (chemie) 'n Komponent van 'n mengsel, geskei deur fraksionering
  2. (kookkuns) Deel van die geslagte dier waaruit 'n stuk vleis verkry word
  3. Die manier waarop 'n diamant of ander klippe gesny word
  1. Verskeie snitte met ± 65 - 75% 1-dekeeninhoud is gedistilleer en is in die onderskeie oligomerisasiereaksies gebruik.[1]
  2. Wou jy nog altyd die verskillende snitte van vleis beter verstaan het?[2]
  3. Wanneer ’n diamant gekies word, is die snit die sleutel om sy glans, helderheid en karakter na vore te bring.[3]

    Vertalings

  Vertalings:   1. chemie
Engels: fraction(en)
Nederlands: fractie(nl) v
  Vertalings:   2. vleis
Engels: cut(en)
Nederlands: snit(nl) v/m
  Vertalings:   3. diamant
Engels: cut(en)
Nederlands: snede(nl) v/m