Gaan na inhoud

snoei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek snoei  
Verlede Tyd  ek  het gesnoei        
(landbou) Om plante terug tot die verlangde lengte te sny
  1. Die tyd wanneer jy snoei, het 'n invloed op hoe die plant daarop reageer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: prune(en)
Nederlands: snoeien(nl)
Xhosa: ukuthena