Gaan na inhoud

sny

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Mense wat sny
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sny  
Verlede Tyd  ek  het gesny    
Teenwoordige deelwoord snyend   
Verlede deelwoord gesnyde
gesnede   
Om met 'n skerp voorwerp in stukke te verdeel
  1. Die hooimaak is net moeilik omdat Babala dikstammig is en stadig droog. As dit vroeg gesny word, is die kwaliteit goed, maar droging is stadig en moeilik.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cut(en)
Nederlands: snijden(nl)