snypunt
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| snypunt | snypunte |
- sny•punt
- (wiskunde) Die punt wat gemeen is aan twee geometriese voorwerpe, soos die punt waar twee lyne ontmoet of waar 'n lyn 'n vlak sny.
- As meer as een snypunt voorkom, sal die snypunte ooreenkom met meer as een waarde van y vir elke enkele waarde van x (een-tot-meer).[1]