Gaan na inhoud

soönose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  soönose    soönoses  
soö•no•se, so•onose
(biologie), (medies) 'n Dieresiekte, soos hondsdolheid of miltsiekte, wat aan mense oorgedra kan word.
  1. Daar word meer as 150 soönoses wêreldwyd erken en daar word bereken dat meer as 10% van die menslike bevolking op een of ander stadium 'n soönotiese infeksie sal opdoen[1]
Soönoties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: zoonosis(en)
Nederlands: zoönose(nl) v