soeke
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soeke | — |
- soe•ke
- Handeling van soek.
- Narsisme is die soeke na bevrediging deur ydelheid, of die egotistiese bewondering van ’n mens se eie fisieke of geestelike eienskappe wat uit ’n arrogante trots ontstaan.
- Die soeke na hierdie deeltjie is vandag 'n belangrike aspek in deeltjiefisika.
| Vertalings: soeke | |||
|---|---|---|---|