soektuig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soektuig | soektuie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soektuigie | soektuigies |
- Soektuie is sagtewarestelsels wat 'n lys hiperskakels, beelde en tekstuele opsommings verskaf in reaksie op 'n gebruiker se navraag.
- soekenjin