soel
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | soel | soele | soels | |
| Vergrotend | soeler | |||
| Oortreffend | soelste | |||
- Met 'n aangename temperatuur; vogtig en warm.[1]
- Blas of donkerkleurig.
- In die soele koelte van die aand, wanneer die waterspieël op die sand, die mense beelde sigbaar maak.
- Die man is soel gebrand.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|