Gaan na inhoud

soenna

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
IPA: [ˈsunɑ]
سُنَّه
Tradisionele Islamitiese lewensreëls, op woord en handelinge van die Profeet gegrond, oorgelewer en aanvaar deur die oorgrote meerderheid van die ortodokse Moesliems.

    Vertalings

  Vertalings:    soenna
Duits: Sunna(de)
Engels: Sunnah(en), Sunna(en)
Nederlands: soenna(nl), sunna(nl)
Turks: sünnet(tr)