Gaan na inhoud

soes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  soes    soese    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soesie     soesies  
Die naamwoord is sedert 1746 in Nederlands bekend. Van die meervoud choux 'gebak' of 'kool' in Frans. Van Latyn caulis 'kool, stingel'.[1] Die werkwoord is sedert 1588 bekend as soesen 'ruis, gons'. Newevorm van suis.[2]
Klein en gewoonlik rond gebak, gemaak van 'n choux-deeg van water, botter, meel en eiers. Hulle word gevul met geklopte room, vla, gebakroom of roomys.
Verder draf die nooientjies rond met die borde vol pannekoek, kosiestertjies, kolwyntjies, soesies, handtertjies, soetkoekies en bankrolle.[3]

    Sinonieme

Roompoffertjie, vlapoffertjie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: choux pastry(en), cream puff(en)
Nederlands: soes(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek soes  
Verlede Tyd  ek  het gesoes    
Teenwoordige deelwoord soesend     
sluimer, dut
uniek
en
tog
werklik
soesende
gedagtes op
stoep van gister[4]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: doze(en)
Nederlands: soezen(nl)