soldeerpasta
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soldeerpasta |
- sol•deer•pas•ta
- (tegniek) 'n Suspensie van klein deeltjies smeltbare metaal in 'n fluks wat in oppervlakmontering gebruik word om elektroniese komponente aan 'n gedrukte stroombaan te soldeer.
- Die soldeerpasta beweeg dan deur die gaatjies in die stensil en word sodoende op die gedrukte stroombaan gedruk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor soldeerpasta.