sonate
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sonate | sonates |
- Sedert 1679 in Nederlands bekend. Van Italiaans sonata.
- so•na•te
- (musiek) 'n Musiekstuk, gewoonlik in drie tot vyf dele, vir solo-instrument, klavier en basso continuo.
- Telemann het baie sonates gekomponeer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|