Gaan na inhoud

sondig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sondig    sondige    sondigs  
son•dig
  1. Wat volgens godsdiens as verkeerd of immoreel beskou word.
  1. Sondige mense/dade/gedagtes. 'n Sondige lewe lei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sinful(en)
Nederlands: zondig(nl)
Op sondige wyse
  1. Sondig dink/optree.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sinfully(en)
Nederlands: zondig(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sondig  
Verlede Tyd  ek  het gesondig        
  1. Om die morele kode van 'n godsdiens te oortree of die voorskrifte daarvan nie nakom nie; verkeerd of immoreel optree.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sin(en)
Nederlands: zondigen(nl)
  1. Sy het gesondig.
    • Afrikaanse woordelys en spelreëls, 11de, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe. Pharos Woordeboeke. 2007. ISBN 978-1-86890-207-1.
    • Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe. Pearson. 2015. ISBN 978-1-77025-700-9.