Gaan na inhoud

sonefossiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sonefossiele
Enkelvoud Meervoud
  sonefossiel    sonefossiele  
so•ne•fos•siel
(geologie) 'n Fossiel wat in 'n kort tydvak wydverpreid en volop voorkom
  1. Sonefossiele verteenwoordig gewoonlik bekende spesies wat deur paleontoloë en geoloë gekies word om die relatiewe ouderdom aan te dui van rotse waarin hulle aangetref word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Leitfossil(de) o
Engels: index fossil(en)
Nederlands: gidsfossiel(nl) o