sonnestelsel
Voorkoms

- son•ne•stel•sel
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sonnestelsel | sonnestelsels |
- (sterrekunde) Die son en al die hemelliggame wat daarom wentel, soos die agt planete, hul mane, die asteroïede en die komete.
- (sterrekunde) Enige ster en die hemelliggame wat daarom wentel, soos eksoplanete.
- Sonnestelsel (ons eie sonnestelsel)
| Vertalings: sonnestelsel | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sonnestelsel.