Gaan na inhoud

sooi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sooi    sooie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sooitjie     sooitjies  
(landbou) 'n stuk gras met 'n kluit grond, gewoonlik iets wat met 'n graaf gegrawe word
my oë is gestysel
hulle/julle sal my op so'n nat dag begrawe
as die sooie rou swart vleis is
en die blare en oorryp blomme gekleur en geknak is[1]
onder die sooie - dood en begrawe

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sod(en)
Nederlands: zode(nl) v