Gaan na inhoud

soom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  soom    some    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  soompie     soompies  
  1. (kleding) beskermende oortreksel vir die einde van 'n kledingstuk om rafelvorming te voorkom
  2. rand van 'n woud of gebied
  1. Gom 'n soompie in die ander rourand en plak dit oor die ander rand[1]
  2. Die huis lê teen die soom van die bos[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hem(en)
Nederlands: zoom(nl) v/m