Gaan na inhoud

sosatie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gebraaide sosaties
Enkelvoud Meervoud
  sosatie    sosaties  
so•sa•tie
(kookkuns) 'n Suid-Afrikaanse gereg wat van blokkies skaap-, vark- of hoendervleis in 'n vleis- of sosatiepen ingeryg gemaak word, soms met ander lekkernye soos sampioene, soetrissies of gedroogde vrugte.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sosatie.