sosiologie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sosiologie |
- so•si•o•lo•gie
- (wetenskap) Die studie van gemeenskappe en die optrede van mense in groepe
- Hier en daar vind 'n mens wel indiwidue wat iets meer van die sosiologie en sosioloë weet, maar die beeld wat hierdie persone van die vak en sy beoefenaars het, is soms ook baie eensydig en onvolledig. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sosiologie.