Gaan na inhoud

sosioloog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sosioloog    sosioloë  
so•si•o•loog
(beroepe) 'n Persoon wat sosiologie beoefen
  1. Hier en daar vind 'n mens wel indiwidue wat iets meer van die sosiologie en sosioloë weet, maar die beeld wat hierdie persone van die vak en sy beoefenaars het, is soms ook baie eensydig en onvolledig. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sociologist(en)
Nederlands: socioloog(nl) m