Gaan na inhoud

soutsuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  soutsuur     
sout + suur
sout•suur
(chemie) 'n Sterk oplossing van die gas waterstofchloried HCl in water
  1. Koolstofdioksiedgas (CO2) word geproduseer as ’n produk van die reaksie tussen kalsiumkarbonaat en soutsuur.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hydrochloric acid(en)
Nederlands: zoutzuur(nl) o