Gaan na inhoud

spansport

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spansport    spansporte  
Samestelling van span en sport.
span•sport
(sport) Sport waar die spelers in groepe verdeeld is; sport wat in spanverband beoefen word.
Rugby en sokker is spansporte.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: team sport(en)
Nederlands teamsport(nl)