spar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spar | sparre |
- Die kern van die hout is meestal spar, beuk en ander hout. die produksieproses is afhanklik van die gesofistikeerde masjientoerusting. en gevorderde wetenskap en tegnologie en gestandaardiseerde produksieproses.[1]
- Die primêre doel van ‘n spar is om te verseker dat die heiningdrade se spasiëring eweredig bly en die draad nie op die spar sal skuif nie.[2]
| Vertalings: 1. Picea | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. reguit dun paal | |||
|---|---|---|---|