Gaan na inhoud

spat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Dit spat!
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek spat  
Verlede Tyd  ek  het gespat    
Teenwoordige deelwoord spattend   
Verlede deelwoord gespatte   
om in klein druppeltjies, vonkies of deeltjies uitmekaar te vlieg
Gooi 'n blokkie brood in die pot met olie. Dit sal verhoed dat die olie spat as jy daarin wil diepbraai.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: splatter(en)
Nederlands: spatten(nl)
'n Bloedspat
Enkelvoud Meervoud
  spat    spatte  
'n druppel wat op 'n voorwerp gespat het
Met 'n spat van kleur en hope energie skop hierdie leerders die skoolvakansie af in ware retro-styl. [2]
Bloedspat, verfspat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: splatter(en)
Nederlands: spat(nl) v/m, spetter(nl) m