Gaan na inhoud

speg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Speg
Enkelvoud Meervoud
  speg    spegte  
(voëls) 'n dier wat behoort tot die voëlfamilie op Wikispecies Picidae
As spegte bedreig voel, sal hulle gewoonlik om die stam of tak klouer sodat die tak tussen die bedreiging en hulself is'.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: woodpecker(en)
Nederlands: specht(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor speg.