speld
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| speld | spelde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| speldjie | speldjies |
- (gereedskap) 'n Baie dun, skerp voorwerp om iets soos materiaal in posisie te hou wat byvoorbeeld by die naai van kledingstukke gebruik word.
- “Engele,” sê sy, en haal een van die spelde uit haar mond, “moet vinnig kan beweeg. En daarvoor het jy vlerke nodig.”[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | speld |
| Verlede Tyd | ek | het gespeld |
| Verlede deelwoord | gespelde | |
- Met spelde iets vasmaak
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor speld.