spesifieke warmte
Voorkoms
| Naamwoordfrase |
|---|
| spesifieke warmte |
- spe•si•fie•ke warm•te
- (termodinamika) die hoeveelheid warmte-energie wat nodig is om ‘n eenheidsmassa van gewoonlik een gram van ‘n stof se temperatuur met een kelvin te verhoog.
- Water het ‘n hoë spesifieke warmte, wat beteken dat die water baie energie benodig voor sy temperatuur sal verander. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|