spieël
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spieël | spieëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spieëltjie | spieëltjies |
-
(lêer)
- spie•el
- 'n Gladde oppervlak, gewoonlik van glas, met weerkaatsende materiaal aan die onderkant geverf, wat lig weerkaats om 'n beeld te vorm van wat daarvoor is.
- Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|