Gaan na inhoud

spinagtiges

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spinagtige    spinagtiges  
spin•ag•ti•ges
  1. Meervoud van spinagtige; meer as een spinagtige.
  2. (biologie) op Wikispecies Arachnida 'n biologiese klas van agtpotige geleedpotige diere
  1. Bosluise is spinagtiges.
  2. Spinagtiges is 'n hoogs suksesvolle groep van hoofsaaklik grondlewende ongewerweldes

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Arachnids(en)
Nederlands: spinachtigen(nl)