Gaan na inhoud

spoel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Spoel koperdraad
Enkelvoud Meervoud
  spoel    spoele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spoeltjie     spoeltjies  
'n Silindriese vorm waarom 'n vesel of draad gewikkel kan word (in spin, weef, masjiennaaldwerk of elektronika)
  1. Om die pot te versier, benodig jy: koper of martiaan rooi akrielverf, oker spuitverf en 'n spoel koperdraad.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coil(en), spool(en)
Nederlands: spoel(nl) v/m


Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek spoel  
Verlede Tyd  ek  het gespoel    
Teenwoordige deelwoord spoelend   
Verlede deelwoord gespoelde   
Om aan lopende water bloot te stel
  1. Kusweg in die Strand het dié naweek weer onder seewater en sand gelê nadat die water oor die seemuur gespoel het.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flush(en)
Nederlands: spoelen(nl)