spookdiertjie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spookdiertjie | spookdiertjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- سْپُوَكْدِیرْچِي , meervoud: سْپُوَكْدِیرْچِیسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Baie klein aapagtige nagdiertjie met groot oë, kort ore en 'n lang pluimstert (Tarsius).
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: spookdiertjie | |||
---|---|---|---|