Gaan na inhoud

spookkoper

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spookkoper    spookkopers  
'n Spookkoper word deur 'n maatskappy in diens geneem om te bepaal hoe sy produkte of dienste verkoop word deur voor te gee dat hy/sy 'n gewone kliënt is.

    Sinonieme

dienstoetser, kwalimeter