Gaan na inhoud

spoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spoor    spore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spoortjie     spoortjies  
  1. twee onderling gekoppelde ysterstawe waaroor 'n trein of trem loop
  2. teken dat iemand êrens is of was
  3. deel van 'n magnetiese band waarop die inligting van een kanaal opgeneem word
  4. (biologie) voortplantingsorgaan in swamme en bakterieë
  5. (plantkunde) hol uitsteeksel aan die basis van 'n kelkblaar, kroonblaar of saamgesmelte kroon
  6. (perdry) metaalpunt of getande wiel aan die hak van die rystewels
  7. (voëls) doringagtige uitsteeksel op die bene van manlike hoenders
  8. (chemie) 'n baie klein hoeveelheid van iets, of 'n vae aanduiding dat iets betrokke is