Gaan na inhoud

spoorelement

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spoorelement    spoorelemente  
spoor + element
spoor•e•le•ment
(chemie), (biologie), (landbou) 'n element wat in baie klein hoeveelhede nodig is vir die lewe
Goeie gesondheid in terme van groei, melkproduksie en vrugbaarheid hang af van genoegsame en gebalanseerde inname van spoorelemente (sink, selenium en koper'byvoorbeeld), en alhoewel die kennis van die werking van spoorelemente op molekulêre vlak onvolledig is, word daar tog erken dat verskeie spoorelemente lewensbelangrike rolle speel om die normale sellulêre metabolisme in alle diere te handhaaf. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trace element(en), micronutrient(en)
Nederlands: sporenelement(nl) o