spoorkop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spoorkop | spoorkoppe |
- spoor•kop
- Die boonste deel van 'n spoorstaaf
- Wanneer die trein op 'n reguit spoor beweeg, word gevind dat die wiel in kontak is met die spoorkop; maar dit verander wanneer om die trein om kurwes beweeg, aangesien die wielflens nou in kontak sal wees met die spoorhoek van die spoorstaaf, wat die hoeveelheid slytasie beïnvloed.[1]
| Vertalings: spoorstaafdeel | |||
|---|---|---|---|
- ↑ EFFECTS OF SLIP RATIO ON WEAR PERFORMANCE OF CLASS B WHEEL STEELS AGAINST SOFTER R260 RAIL STEELS USING THE TWIN DISC SETUP; Leso, T P; Siyasiya, C W; Mostert, R J; Moema, J. South African Journal of Industrial Engineering; Bedfordview Vol. 33, Iss. 3, (Nov 2022): 290-298. DOI:10.7166/33-3-2805; 2022