Gaan na inhoud

spysbry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spysbry     
spysbry
(biologie) Voedsel wat in die maag deeglik met maagsappe en hul ensieme en mukus vir vertering gemeng is
  1. Die wand van die maag skei soutsuur af om die ensieme in die maagsappe te aktiveer [... en l]aat die chym/spysbry geleidelik deur na die dunderm.[1]

    Sinonieme

Chym

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chyme(en)
Nederlands: spijsbrij(nl) m