staaf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| staaf | stawe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stafie | stafies |
- Sien staf.
- 'n lang, stewige stuk materiaal, gewoonlik metaal
- Vroeër jare was dit nie moontlik om spoorstawe in deurlopende lengtes te sweis nie omdat staalfabrieke nie stawe in lengtes langer as 12 m kon voorsien nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | staaf |
| Verlede Tyd | ek | het gestaaf |
| Verlede deelwoord | gestaafde | |
- om die waarheidsgetrouheid te bepaal
- Dié verklaring word gestaaf deur die Franse benaming veuve de grâce (genadeweduwee), en die Latynse viduca de gratia.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|