Gaan na inhoud

staatsgreep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  staatsgreep    staatsgrepe  
staat + greep met voegsel -s-
staats•greep
(politiek), (militêr) 'n snelle politieke handeling waarby 'n persoon of groep persone op 'n nie-reëlmatige wyse mag oor 'n land verkry.
Die lukrake bewering dat 'n staatsgreep SA dalk in die gesig staar, kan sy reputasie veral internasionaal skade berokken, sê ontleders.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: coup d'état(en)
Nederlands: staatsgreep(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor staatsgreep.