stadskom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stadskom | stadskomme |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stadskommetjie | stadskommetjies |
- Een miljoen van Kaapstad se bewoners woon in die stadskom of ander woonbuurte naby die Atlantiese Oseaan of die berge. (City Bowl, CBD, central business district)
- sentrale sakekern