Gaan na inhoud

staf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  staf    stawwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  staffie     staffies  
In Oudnederlands bekend in samestellings soos buokstaf en stafswert (10de eeu). Van Proto-Germaans *staba- 'stok, swaard' en die wortel *stobh, *stebh,*stbh 'paal, pilaar, stam; om te ondersteun of styf te word' in Proto-Indo-Europees Die verbuigde vorms en die meervoud van staf was stave(n) in Nederlands. Hieruit het later 'n nuwe naamwoord staaf ontstaan. Die meervoud stawwe by staf is 'n Afrikaanse ontwikkeling. Die seremoniële betekenis as simbool van mag en gesag het tot die betekenis van besturende personeel gelei. [1]
  1. 'n reguit stok wat gebruik word vir gevegte, herderswerk of seremoniële doeleindes
  2. die personeel wat aangestel is om 'n organisasie te bestuur
  1. Toe bring Moses al die stawwe wat voor die aangesig van die Here was, na al die kinders van Israel toe uit; en hulle het dit gesien en elkeen sy staf geneem.
  2. Daarna het hy teruggekeer na Stellenbosch en vir 3 jaar op die staf van die Groote Schuur-hospitaal gedien.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. reguit stok
Engels: staff(en)
Nederlands: staf(nl) m
  Vertalings:   2. bestuur
Engels: staff(en)
Nederlands: staf(nl) m