stag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stag | stae |
- (skeepvaart) 'n Dik tou of staaldraad wat vanaf die hoogste moontlike punt op die mas na 'n vaste bevestigingspunt op dekvlak loop. Dit dien om 'n skip se mas regop te hou.
- Sy grootste voorseil word aan die stag geheg wat gebreek het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|