stagflasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stagflasie |
- stag•fla•sie
- (ekonomie) Die kombinasie van hoë inflasie, stagnante ekonomiese groei en verhoogde werkloosheid.
- Die realiteit is egter dat stagflasie (’n era met stadiger ekonomiese groei, hoër inflasie en werkloosheid asook stygende rentekoerse) heel waarskynlik vir ons om die volgende draai lê en loer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|