stamelende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | stamel |
| Bywoordelik | stamelend |
| Attibutief | stamelende |
- sta•me•len•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van stamelend wat stamel, terwyl hulle stamel
- 'n Stamelende Joe Biden het gesukkel om kommer te besweer dat hy te oud is vir 'n tweede termyn in die Withuis tydens 'n vurige debat met Donald Trump[1]