stamsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stamsel | stamselle |
- stam•sel
- (biologie) 'n Ongedifferensieerde sel wat in enige seltipe of tipe weefselsel kan ontwikkel
- Die stamselle van pasgebore babas, wat in die bloed van die naelstring voorkom, sal gevries word om moontlik later gebruik te word vir die behandeling van meer as 45 siektes[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stamsel.