Gaan na inhoud

stank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stank    stanke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stankie     stankies  
'n sterk onaangename reuk
"Dieselfde klokkies as 30 jaar gelede kan gehoor word en dieselfde stankies as 30 jaar gelede kan geruik word." So het die komediant Pieter-Dirk Uys gesê oor sy nuwe produksie, Adapt or Fly[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stench(en)
Nederlands: stank(nl) m