Gaan na inhoud

stapelvoedsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stapelvoedsel    stapelvoedsels  
sta•pel•voed•sel
(voeding), (kookkuns) die voedsel wat die meeste geëet word deur ’n bevolking en die grootste deel van hulle dieet uitmaak.
  1. Graan is ’n stapelvoedsel vir die meeste mense in die wêreld. Verskillende graansoorte word in verskillende dele van die wêreld geëet. In China en Japan is rys die stapelgraan wat die mense eet.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: staple food(en)
Nederlands: basisvoedsel(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor stapelvoedsel.