staties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | staties | statiese | staties |
- sta•ties
- Wat nie beweeg of verander nie
- Die krag van statiese wrywing kan varieer tot ’n maksimum waarde waarna wrywing oorkom is en die voorwerp begin beweeg[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|