statistiek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| statistiek |
- sta•tis•tiek
- (wiskunde) Die wiskunde en die tegnologie van die insameling, verwerking, interpretasie en aanbieding van data
- [Quetelet] word daardeur die vader van die moderne statistiek en is sy werke die uitgangspunt van die veroweringstog van die statistiek.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor statistiek.